OPTREDES 2014 : Prys opsies
 

If you are interested in booking Louis Brittz and Band, there are two options to choose from, see below. Also find the fees for the marketing material and other important info below :

1 bespreking van Louis Brittz met vol orkes (klankstelsel uitgesluit) kostes
  Louis sing sy liedjies, Skriftoonsettings en lei lof en aanbidding vir 'n gehoor wat 'n lofontploffing wil afwissel met diep, intieme liedere, getuienis en bediening. (Vliegkoste is addisioneel vir Louis en Orkes indien van toepassing.) Lees meer hier > R13 700+ vat
en R4.50/km
vir vervoer.
2 bespreking van louis met 2 musikante (klankstelsel ingesluit) kostes
  Louis sing sy liedjies, Skriftoonsettings en lei lof en aanbidding met begeleiding van wêreldklas musiekante op klawerbord, baskitaar, viool en agtergrondsang. Lees meer hier >R10 500+ vat
en R4.50/km
vir vervoer.
3 bespreking van 'n solo-optrede van louis (klankstelsel ingesluit) kostes
  'n Intieme ervaring waarin Louis sy liedjies en Skriftoonsettings gestroop en "unplugged" sing, die stories agter die liedjies vertel en die gehoor met lesse uit sy lewe bedien. Lees meer hier > R7 300+ vat
en R4.50/km
vir vervoer.
  bemarkingsmeteriaal kostes
  Volkleur A1 plakkate beskikbaar (Postal fees NOT included):

10@R60;
20@R110;
25@R140;
50@R250

 

‘n Deposito van R3 500 plus geld vir die plakkate wat u bestel is betaalbaar binne ‘n week na besprekingsdatum, ten einde die bespreking te bevestig. Faks asb:

  • ingevulde, getekende besprekingsvorm,
  • deposito strokie,
  • roetekaart om bespreking te bevestig

Die balans is betaalbaar wanneer die span arriveer.

 
  Kansellasie:  
  Omdat ‘n bespreking heelwat individue beïnvloed wat hulleself verbind het tot die spesifieke datum is ‘n addisionele R2500 betaalbaar i.g.v kansellasie, indien u binne 3 weke voor die optrede sou kanselleer.

 
  Rekening besonderhede is:  
  Louis Brittz Bookings, Absa Hatfield, Savings Account, Acc no:9274695490  

 

 

 

what's new | home | contact us

 

copyright 2009 Louis Brittz. All rights reserved. | Design Cloud 7 Designs